Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 55:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. Vir die leier van die koor: Met snaarmusiek. ’n Lied van Dawid.

2. O God, U moet luister na my gebed,U moenie maak of U nie hoor dat ek soebat nie.

3. U moet luister en my antwoord.Ek is baie bekommerd, ek is bang

Lees volledige hoofstuk Psalms 55