Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 40:13 Bybel vir Almal (ABA)

Baie slegte dinge het met my gebeur,dit is te veel om te tel.My sondes is meer as die hare op my kopen U straf my nou daaroor.Ek kan nie meer sien nie,ek kan nie verder gaan nie.

Lees volledige hoofstuk Psalms 40

Kyk Psalms 40:13 in konteks