Ek sal met my hele hart sê:Here, daar is niemand soos U nie,U wat die mens red wat homself nie kan red nie,die mens wat niks het nie,U wat hom red van die mensewat sterker is as hy en wat hom verdruk.