Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 33:20-22 Bybel vir Almal (ABA)

20. Ons weet dat die Here ons sal help, Hy sal ons beskerm.

21. Ja, ons juig oor wat Hy gedoen het, oor wat Hy self gedoen het,ja, ons glo in Hom wat heilig is.

22. Here, doen met ons wat U belowe het,ons glo dat U dit sal doen.

Lees volledige hoofstuk Psalms 33