Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 28:5-9 Bybel vir Almal (ABA)

5. Want hulle dink nie aan die dinge wat die Here doen nie,aan die dinge wat Hy gemaak het nie.Hy sal hulle laat sterf, Hy sal hulle nie laat lewe nie.

6. Ek prys die Here, Hy het gehoortoe ek gebid het en gevra het dat Hy my moet help.

7. Dit is die Here wat my sterk maak en wat my beskerm,ek is seker dat Hy my sal help.Hy sal dit doen, en ek sal bly wees,ek sal sing en Hom prys.

8. Die Here maak sy volk sterk,Hy beskerm sy gesalfde en Hy red hom.

9. Here, U moet u volk red, U moet dit goed laat gaanmet die mense wat aan U behoort.U moet vir hulle die Herder wees en altyd vir hulle sorg.

Lees volledige hoofstuk Psalms 28