Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 25:17-22 Bybel vir Almal (ABA)

17. Ek is baie bekommerd,red my van alles wat my laat swaarkry.

18. Kyk hoe sleg gaan dit met myen hoe swaar kry ek,vergewe al my sondes.

19. Kyk hoe baie vyande het ek,kyk hoe baie haat hulle my.

20. Beskerm my en red my,moenie dat ek verloor nie,want ek vra dat U my moet beskerm.

21. Ek bid dat U my moet helpom ’n goeie en ’n eerlike mens te bly,ja, ek glo dat U my sal help.

22. O God, U moet die volk Israel vrymaakvan alles wat hulle laat swaarkry.

Lees volledige hoofstuk Psalms 25