Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 21:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. Vir die leier van die koor: ’n Psalm van Dawid.

2. Here, die koning is blyomdat U hom sterk gemaak het,hy juig omdat U hom laat wen het in die oorlog.

3. U het vir hom gegee wat hy wou hê,U het nie vir hom nee gesê nie. Sela

Lees volledige hoofstuk Psalms 21