Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 140:13-14 Bybel vir Almal (ABA)

13. Ek weet dat die Here die mens sal helpwat homself nie kan help niewanneer mense hom beskuldig.Die Here sal reg doen aan mensewat niks het nie.

14. Dit is seker: Die mense wat reg doen,sal vir U dankie sê.Eerlike mense sal by U woon.

Lees volledige hoofstuk Psalms 140