Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 130:1-4 Bybel vir Almal (ABA)

1. ’n Lied wanneer mense na die tempel gaan.Here, ek is in diep water, ek roepen ek vra dat U my moet help.

2. My Here, U moet hoor, U moet luister,ek soebat en ek vra dat U my moet help.

3. Here, as U aangehou het om te dinkaan die sondes wat mense doen,Here, wie sou dan nog kon lewe?

4. Maar U vergewe mense se sondes,U wil hê dat hulle U moet dien.

Lees volledige hoofstuk Psalms 130