Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 120:3-7 Bybel vir Almal (ABA)

3. Julle wat vir ander mense bedrieg,weet julle hoe die Here julle sal straf?

4. Hy sal julle straf met die skerp pyle van soldate,met die warm kole vuur van besembos-hout.

5. Dit gaan sleg met my,want dit voel of ek in die land Mesek woonof tussen die tente van die land Kedar.

6. Ek het baie lank gewoon tussen mensewat nie hou van vrede nie, te lank.

7. Ek wil vrede hê, maar wanneer ek oor vrede praat,dan wil hulle oorlog hê.

Lees volledige hoofstuk Psalms 120