Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 113:1-7 Bybel vir Almal (ABA)

1. Julle moet die Here prys! Dienaars van die Here, julle moet Hom prys,julle moet die Naam van die Here prys.

2. Almal moet die Naam van die Here prys,nou en altyd.

3. Almal moet die Naam van die Here prys,van waar die son opkom tot waar hy ondergaan.

4. Die Here is hoog bo die volke,Hy is Koning van die hemel.

5. Wie is soos ons God die Here?Hy sit hoog op sy troon,

6. en Hy buig af om die hemel en die aarde te sien.

7. Die Here tel die mens op uit die stof, die mens wat niks het nie.Hy laat die arm mens opstaan van die ashoop,

Lees volledige hoofstuk Psalms 113