Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 8:8 Bybel vir Almal (ABA)

Niemand kan die wind laat ophou waai nie, niemand kan besluit wanneer hy moet sterf nie en niemand kan vry wegkom uit ’n oorlog nie. As iemand verkeerd doen, dan sal dít wat hy doen, ook nie vir hom red nie.

Lees volledige hoofstuk Prediker 8

Kyk Prediker 8:8 in konteks