Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 8:17 Bybel vir Almal (ABA)

En toe het ek gesien hoe God alles gemaak het, en ek het gesien dat mense hard probeer verstaan wat alles in hierdie wêreld gebeur, maar hulle kan dit nie verstaan nie. En ook wanneer ’n wyse mens sê dat hy dit verstaan, dan kan hy dit nie verstaan nie.

Lees volledige hoofstuk Prediker 8

Kyk Prediker 8:17 in konteks