Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 8:10 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het ook gesien dat mense wat verkeerd doen, sterf en begrawe word, hulle is weg vir altyd, mense vergeet dat hulle daar was. Maar die mense van ’n stad dink ook nie meer aan iemand wat van die tempel kom en reg gedoen het nie. Ook dít is nie soos dit moet wees nie.

Lees volledige hoofstuk Prediker 8

Kyk Prediker 8:10 in konteks