Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 7:26 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het iets gekry wat meer bitter is as die dood: Dit is wanneer ’n vrou jou vang soos ’n mens ’n voël in ’n vangnet vang, en wanneer sy jou so vashou dat jy nie kan loskom nie. As God goed is vir jou, dan kan jy vry wegkom van haar. Maar ’n sondaar kan nie wegkom van haar nie.

Lees volledige hoofstuk Prediker 7

Kyk Prediker 7:26 in konteks