Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 5:9 Bybel vir Almal (ABA)

Mense wat lief is vir geld, wil altyd nog meer geld hê. Mense wat graag ryk wil wees, sny baie koring af, maar dit is nooit genoeg vir hulle nie. Ook dít is nie reg nie.

Lees volledige hoofstuk Prediker 5

Kyk Prediker 5:9 in konteks