Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 5:7 Bybel vir Almal (ABA)

Jy sien miskien dat distrikshoofde die mense verdruk wat niks het nie. Jy sien dat hulle nie reg doen nie en nie regverdig is nie. Jy moenie verbaas wees daaroor nie, want die belangrike amptenaar is die hoof van die ander amptenare en hy beskerm hulle. Die belangrikste amptenaar is die hoof van die belangrike amptenare en hy beskerm hulle.

Lees volledige hoofstuk Prediker 5

Kyk Prediker 5:7 in konteks