Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 2:14 Bybel vir Almal (ABA)

As iemand wysheid het, dan sien hy wat rondom hom gebeur. ’n Dwaas is soos iemand wat in die donker lewe. Maar ek het hierdie les geleer: Die dinge wat met een mens gebeur, gebeur met almal.

Lees volledige hoofstuk Prediker 2

Kyk Prediker 2:14 in konteks