Die Prediker was ’n wyse mens en hy het ook vir die volk baie dinge geleer. Hy het baie spreuke gemaak en hy het die spreuke getoets en gereedgemaak.