Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 12:12 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het al hierdie dinge vir jou gesê, maar ek wil ook nog dít sê: My seun, jy moet versigtig wees, ’n mens maak nooit klaar wanneer jy baie boeke wil skryf nie, en as jy baie hard werk om die boeke te skryf, dan sal jy baie moeg word.

Lees volledige hoofstuk Prediker 12

Kyk Prediker 12:12 in konteks