Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 10:17 Bybel vir Almal (ABA)

’n Land is gelukkig as sy koning uit ’n belangrike familie kom en as sy amptenare op die regte tyd eet en drink om sterk te word, nie om dronk te word nie.

Lees volledige hoofstuk Prediker 10

Kyk Prediker 10:17 in konteks