Maar ’n dwaas praat en praat. Niemand weet wat later sal gebeur nie. Wie kan vir hom sê wat later sal gebeur? Niemand.