Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 9:6 Bybel vir Almal (ABA)

Maar daar was mans wat onrein was omdat hulle aan ’n lyk geraak het. Hulle kon nie die Paasfees op daardie dag vier nie en hulle het dieselfde dag na Moses en Aäron toe gekom

Lees volledige hoofstuk Numeri 9

Kyk Numeri 9:6 in konteks