Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 8:4 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het die lampstaander gemaak van goud wat hulle met ’n hamer geslaan het. Die steel en die blomknoppe van die lampe was van goud. Moses het die lampstaander laat maak soos die Here vir hom gewys het.

Lees volledige hoofstuk Numeri 8

Kyk Numeri 8:4 in konteks