Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 8:19 Bybel vir Almal (ABA)

en Ek het die Leviete weggeneem van die Israeliete. Ek het hulle vir Aäron en sy seuns gegee om te werk in die tent waar Ek aan die Israeliete verskyn. Ek het die Leviete gegee om versoening te doen vir die Israeliete, want as die Israeliete self te naby aan die tempel-tent kom, dan sal hulle sterf.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 8

Kyk Numeri 8:19 in konteks