Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 5:8 Bybel vir Almal (ABA)

As die persoon aan wie hy verkeerd gedoen het, gesterf het, en daar is ook nie iemand wat familie is aan wie hy die boete kan betaal nie, dan moet hy die geld vir die Here gee, en die priester moet dit kry. Maar die persoon wat verkeerd gedoen het, moet ook nog ’n skaap-ram gee. Die skaap-ram moet die offer wees waarmee die priester versoening moet doen vir die persoon.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 5

Kyk Numeri 5:8 in konteks