Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 5:25 Bybel vir Almal (ABA)

Dan moet die priester die koring-offer by die vrou neem, die offer van die man wat dink dat sy vrou ontrou was aan hom, en die priester moet die offer heen en weer beweeg voor die Here en hy moet dit na die altaar bring.

Lees volledige hoofstuk Numeri 5

Kyk Numeri 5:25 in konteks