Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 5:15 Bybel vir Almal (ABA)

Dan moet die man sy vrou na die priester toe bring. Hy moet ’n offer vir haar saambring, die offer moet een tiende van ’n efa garsmeel wees. Hy moenie olyf-olie op die meel gooi nie en hy moenie wierook daarop sit nie, want dit is ’n koring-offer van ’n man wat dink dat sy vrou ontrou was aan hom. Die offer moet wys of die vrou skuldig is of nie skuldig is nie.

Lees volledige hoofstuk Numeri 5

Kyk Numeri 5:15 in konteks