Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 4:5 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer die mense in die kamp moet weggaan, dan moet Aäron en sy seuns kom en hulle moet die gordyn voor die binneste kamer afhaal. Hulle moet die kis waarin die tien gebooie is, daarmee toemaak.

Lees volledige hoofstuk Numeri 4

Kyk Numeri 4:5 in konteks