Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 4:26 Bybel vir Almal (ABA)

en die gordyne om die oop stuk grond, en die gordyn by die ingang van die poort van die oop stuk grond rondom die tempel-tent en die altaar, en die toue en al die ander goed wat daarby moet wees. Die Gerson-familie moet alles doen wat nodig is by die altaar.

Lees volledige hoofstuk Numeri 4

Kyk Numeri 4:26 in konteks