Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 4:15 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer die mense moet weggaan uit die kamp, dan moet Aäron en sy seuns eers die tempel-tent en al sy gereedskap toemaak. Wanneer hulle dit klaar gedoen het, dan kan die Kehat-familie dit kom dra. Hulle mag nie aan die gewyde dinge raak nie. As hulle dit doen, dan sal hulle sterf. Die Kehat-familie se werk is om die tent te dra waar die Here aan die Israeliete verskyn.

Lees volledige hoofstuk Numeri 4

Kyk Numeri 4:15 in konteks