Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 36:3 Bybel vir Almal (ABA)

Maar wanneer hulle nou trou met mans van ander stamme van Israel, dan neem hulle die grond weg van die grond van ons voorvaders en dan sit hulle dit by die grond van die stamme met wie se mans hulle trou. En dan is daardie grond nie meer by die grond wat ons gekry het nie.

Lees volledige hoofstuk Numeri 36

Kyk Numeri 36:3 in konteks