Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 32:29 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het gesê: “Die manne van die Gad-stam en die Ruben-stam moet saam met julle oor die Jordaan-rivier gaan. Elkeen moet sy wapens vir die oorlog saamneem. Die Here sal dit sien. As julle die land oorwin, dan moet julle die land Gilead vir die manne gee, dit moet hulle land wees.

Lees volledige hoofstuk Numeri 32

Kyk Numeri 32:29 in konteks