Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 32:22 Bybel vir Almal (ABA)

Nadat die Here vir julle en die ander Israeliete gehelp het om die land te oorwin, kan julle terugkom, want dan het julle gedoen wat julle vir die Here en vir die ander Israeliete moes doen. Hierdie land sal dan aan julle behoort, die Here gee dit vir julle.

Lees volledige hoofstuk Numeri 32

Kyk Numeri 32:22 in konteks