Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 30:3-4 Bybel vir Almal (ABA)

“Wanneer ’n vrou nog jonk is en sy woon by haar ouers en sy maak ’n gelofte aan die Here, dan moet sy alles doen wat sy belowe het. Sy moet dit ook doen wanneer sy belowe om iets te doen en sy sê die Here moet die getuie wees, en haar pa hoor wat sy belowe het en hy sê niks.

Lees volledige hoofstuk Numeri 30

Kyk Numeri 30:3-4 in konteks