Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 29:36 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet ’n brand-offer gee, dit is ’n vuur-offer wat lekker ruik vir die Here. Die vuur-offer is: ’n bul, ’n skaap-ram, en sewe jaaroud ram-lammers. Dit moet gesonde diere wees.

Lees volledige hoofstuk Numeri 29

Kyk Numeri 29:36 in konteks