Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 27:3 Bybel vir Almal (ABA)

“Ons pa het in die woestyn gesterf. Hy was nie een van die groep wat saam met Korag teen die Here opstandig geword het nie, hy het gesterf omdat hy self sonde gedoen het. Maar hy het nie seuns gehad wat sy grond kan kry nie.

Lees volledige hoofstuk Numeri 27

Kyk Numeri 27:3 in konteks