Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 27:21 Bybel vir Almal (ABA)

En wanneer Josua wil weet of hy iets mag doen, dan moet hy vir die priester Eleasar vra om met die urim vir die Here te vra wat hy moet besluit. Josua en al die Israeliete, die hele volk, moet altyd doen wat die Here sê.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 27

Kyk Numeri 27:21 in konteks