Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 25:6 Bybel vir Almal (ABA)

Daar het een van die Israelitiese mans gekom en hy het ’n Midianitiese vrou saamgebring na sy familie toe. Moses en die hele volk het dit gesien en hulle het gestaan en huil by die ingang van die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn.

Lees volledige hoofstuk Numeri 25

Kyk Numeri 25:6 in konteks