Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 25:18 Bybel vir Almal (ABA)

want hulle het julle vyande geword en hulle het julle verlei om vir Baäl-Peor te dien en toe Kosbi, die Midianitiese vrou, die Israelitiese man verlei het. Kosbi was die dogter van ’n leier van die Midianiete. Pinehas het haar doodgemaak op dieselfde dag toe baie Israeliete gesterf het omdat hulle vir Baäl-Peor gedien het.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 25

Kyk Numeri 25:18 in konteks