Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 25:11 Bybel vir Almal (ABA)

“Pinehas seun van Eleasar seun van die priester Aäron het daardie man en vrou doodgemaak, nou is Ek nie meer kwaad vir die Israeliete nie. Ek was kwaad omdat hulle ontrou was, en Pinehas was ook kwaad daaroor, soos Ek. Dit is nou nie meer nodig dat Ek self kwaad bly en hulle almal doodmaak omdat hulle ontrou was nie.

Lees volledige hoofstuk Numeri 25

Kyk Numeri 25:11 in konteks