Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 23:7 Bybel vir Almal (ABA)

En toe begin Bileam praat. Hy het gesê:“Balak het my laat komvan die land Aram,van die berge in die ooste.Hy het gesê:‘Kom vervloek die nageslagvan Jakob vir my,kom sê dat dit sleg moet gaanmet Israel.’

Lees volledige hoofstuk Numeri 23

Kyk Numeri 23:7 in konteks