Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 23:14 Bybel vir Almal (ABA)

Balak het toe vir Bileam na ’n plek bo-op Pisga-berg geneem, hulle kon van daar ver sien. Hy bou toe daar sewe altare en hy offer op elke altaar ’n bul en ’n skaap-ram.

Lees volledige hoofstuk Numeri 23

Kyk Numeri 23:14 in konteks