Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 22:7 Bybel vir Almal (ABA)

Die leiers van die Moabiete en die Midianiete het gegaan en hulle het die beloning saamgeneem wat waarsêers moet kry. Toe hulle by Bileam kom, het hulle vir hom gesê wat Balak gesê het.

Lees volledige hoofstuk Numeri 22

Kyk Numeri 22:7 in konteks