Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 22:34 Bybel vir Almal (ABA)

Bileam sê toe vir die Engel van die Here: “Ek het verkeerd gedoen, ek het nie geweet dat U voor my in die pad staan nie. Maar as U nie wil hê dat ek verder moet gaan nie, dan sal ek teruggaan.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 22

Kyk Numeri 22:34 in konteks