Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 21:33 Bybel vir Almal (ABA)

Die Israeliete het weggedraai en hulle het op die pad na die land Basan gegaan. Koning Og van Basan het gekom om hulle te ontmoet, hy en al sy manne het gekom. Hy wou oorlog maak teen hulle by die stad Edreï.

Lees volledige hoofstuk Numeri 21

Kyk Numeri 21:33 in konteks