Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 21:16 Bybel vir Almal (ABA)

Die Israeliete het van daar verder gegaan na die put Beër. Die Here het voorheen met Moses van hierdie put gepraat toe Hy gesê het: “Maak die volk bymekaar sodat Ek vir hulle water uit die put kan gee.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 21

Kyk Numeri 21:16 in konteks