Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 21:13 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het van daar verder gegaan en hulle het hulle tente opgeslaan langs die Arnon-rivier wat uit die Amoriete se land deur die woestyn vloei. Die Arnon-rivier is die grens tussen die land Moab en die land van die Amoriete.

Lees volledige hoofstuk Numeri 21

Kyk Numeri 21:13 in konteks