Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 2:3-9 Bybel vir Almal (ABA)

“Die vlag van die Juda-kamp moet oos van die tempel-tent staan. Die stamme wat hulle tente daar in groepe moet opslaan, is:“Juda wat 74 600 manne het,hulle leier is Nagsonseun van Amminadab,Issaskar wat 54 400 manne het,hulle leier is Netanelseun van Suar,Sebulon wat 57 400 manne het,hulle leier is Eliabseun van Gelon.“In die Juda-kamp is hulle almal saam 186 400 manne en hulle moet eerste gaan.

Lees volledige hoofstuk Numeri 2

Kyk Numeri 2:3-9 in konteks