Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 2:34 Bybel vir Almal (ABA)

Die Israeliete het alles gedoen wat die Here vir Moses gesê het. Hulle het hulle tente opgeslaan by hulle vlae, en die families en huisgesinne van elke stam het elkeen gegaan wanneer dit sy beurt is.

Lees volledige hoofstuk Numeri 2

Kyk Numeri 2:34 in konteks